|
|
Debt Therapy (Edms) Bpk is ‘n Skuld Hersiening maatskapy en is geregistreer met die Nasionale Krediet Regulator.
SKULD HERSIENING IN 60 SEKONDES – 2 vinnige en maklike maniere om informasie te kry oor die skuld hersienings dienste wat ons offer:
-
Gebruik die “Vinnige Kontak Vorm” wat links verskyn. U sal outomaties informasie terug kry deur e-pos of ‘n opsie dat ‘n Skuld berader u terug kontak.
- Gebruik die “Live Chat Support” deur op die knoop aan die linker kant te kliek. Hier kan u met ‘n kundige verteenwoordige gesels oor u sake, ons kan ‘n aansoek aan u stuur, vra dat ons u kontak per telefoon ens.
*LET WEL* Maak seker dat u die regte skuld berader kies – gebruik die kontrolelys hieronder vir ‘n goeie, professionele Skuld Berader:
- Maak seker dat hulle geregistreer is met die ‘NCR’.
- Vra hoe lank hulle in besigheid is (u kan die maatskapy se registrasie nommer gebruik as ‘n indikasie hiervan. By voorbeld, ons registrasie nommer is 2005/001817/07, die eerste vier nommers wys die jaar van registrasie). Wees versigtig vir nuwe skuld hersienings maatskapye, meeste van hulle maak dit nie deur hulle eerste jaar nie.
- Vra hoeveel werknemers hulle het. As hulle minder as 10 het, of as hulle nie gewillig is om die informasie uit te gee nie, wees versigtig.
- Het hulle ‘n wet afdeling of het hulle toegang tot prokureurs om u te help met die belangrike wettige werk wat benodig is met u aansoek? As hulle nie het nie, verwag probleme met u aansoek.
- Gesels u direk met ‘n skuld berader of met ‘n middel man soos ‘n “vergelykings perseel”? Moet nie toelaat dat iemand anders vir u ‘n skuld berader kies nie – u sal afhanklik wees van u Skuld Berader om u te help om u lewe terug op koers te kry, so kontak eerder Skuld beraders direk en maak u keuse.
- Verskaf hulle vir u al die feite? As dit te maklik en goed klink om waar te wees, dan is dit gewoonlik so! Vra oor fooie, hoe lank dit sal neem om onder skuld hersiening geplaas te word, of u kan aanhou om u krediet kaarte te gebruik of nie - as hulle antwoorde nie bevredigend is nie en u voel nie gemaklik nie, dan moet u liewer weg bly.
|